Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Oostenryk
Oostenryk [boodskap #145157] Fri, 03 May 2024 13:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kaart van Oostenryk.
'n Kaart van Oostenryk.
Oostenryk se vlag.
Oostenryk se vlag.
Oostenryk
Afbreking: Oos•ten•ryk
Uitspraak: /ˈuə̯stənrəɪ̯k/


Pleknaam: Oostenryk

Betekenis:
• 'n Land in Sentraal-Europa, amptelik die Republiek Oostenryk.

Gebruik:
Oostenryk grens aan Switserland, Liechtenstein, Duitsland, Tsjeggië, Slowakye, Hongarye, Italië en Slowenië.

Afgelei:
• Oostenryker
• Oostenryks

Vertaling:
Engels: Austria
Nederlands: Oostenrijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Estland
Volgende onderwerp: artillerie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 10:17:24 UTC 2024