Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Estland
Estland [boodskap #145156] Vr, 03 Mei 2024 13:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kaart van Estland.
'n Kaart van Estland.
Estland se vlag.
Estland se vlag.
Estland
Afbreking: Est•land
Samestalling: Est + land


Pleknaam: Estland

Betekenis:
• 'n Land in Noordoos-Europa, amptelik die Republiek Estland.

Gebruik:
Estland is 'n Baltiese staat wat deur Rusland, Letland en die Finse Golf begrens word.

Afgelei:
• Estlander
• Estlands

Verwant:
• Est
• Esties

Vertaling:
Engels: Estonia
Nederlands: Estland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opelugmuseum
Volgende onderwerp: Oostenryk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 00:56:07 MGT 2024