Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skietbaan
skietbaan [boodskap #145152] Thu, 02 May 2024 15:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skietbaan
Afbreking: skiet•baan
Samestelling: skiet + baan


Selfstandige naamwoord: skietbaan
Meervoud: skietbane
Verkleinwoord: skietbaantjie
Meervoud van verkleining: skietbaantjies

Betekenis:
• Terrein waar mense met vuurwapens na teikens skiet.

Gebruik:
• Hy het 'n perfekte groepering by die skietbaan geskiet.

Vertaling:
Engels: shooting range
Nederlands: schietbaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: groepering
Volgende onderwerp: Saoedi-Arabië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 11:12:25 UTC 2024