Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lofwaardig
lofwaardig [boodskap #145150] Thu, 02 May 2024 11:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lofwaardig
Afbreking: lof•waar•dig
Samestelling: lof + waardig


Byvoeglike naamwoord: lofwaardig
Vergrotende trap: lofwaardiger
Oortreffende trap: lofwaardigste
Attributief: lofwaardige
Partitief: lofwaardigs

Betekenis:
• Wat lof verdien; geprys moet word.

Gebruik:
• Groot is die Here en besonder lofwaardig; sy grootheid is ondeurgrondelik. [Psalms 145:3]

Sinoniem:
• prysenswaardig
• verdienstelik

Afgelei:
• lofwaardigheid

Vertaling:
Engels: laudable, praiseworthy
Nederlands: lofwaardig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onhulpvaardig
Volgende onderwerp: groepering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 11:10:02 UTC 2024