Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorweldigend
oorweldigend [boodskap #145142] Wed, 01 May 2024 11:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorweldigend
Afbreking: oor•wel•di•gend
Samestelling: oorweldig + -end


Byvoeglike naamwoord: oorweldigend
Attributief: oorweldigende

Betekenis:
• Wat 'n mens oorweldig; baie groot of intens.

Gebruik:
• Die voorstel is deur 'n oorweldigende meerderheid verwerp.

Sinoniem:
• aangrypend
• beslissend
• dominerend
• geweldig
• imponerend
• indrukwekkend
• massaal
• meeslepend
• ontsaglik
• oordonderend
• seëvierend
• verbysterend
• vergelykend
• verpletterend

Vertaling:
Engels: overpowering, overwhelming
Nederlands: overweldigend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van oorweldig.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: natuurreservaat
Volgende onderwerp: spookboot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 11:12:49 UTC 2024