rekenaartoestel [boodskap #145139] |
Wed, 01 May 2024 10:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rekenaartoestel
Afbreking: re•ke•naar•toe•stel
Samestelling: rekenaar + toestel
Selfstandige naamwoord: rekenaartoestel
Meervoud: rekenaartoestelle
Verkleinwoord: rekenaartoestelletjie
Meervoud van verkleining: rekenaartoestelletjies
Betekenis:
• 'n Rekenaar of 'n bypassende randtoestel, soos 'n monitor, sleutelbord of muis.
Gebruik:
• Skootrekenaars, tablette, slimfone, drukkers en skandeerders is voorbeelde van rekenaartoestelle.
Vertaling:
Engels: computer device, computing device
Nederlands: computerapparaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|