Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vertoonlokaal
vertoonlokaal [boodskap #145138] Wo, 01 Mei 2024 09:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vertoonlokaal
Afbreking: ver•toon•lo•kaal
Samestelling: vertoon + lokaal


Selfstandige naamwoord: vertoonlokaal
Meervoud: vertoonlokale
Verkleinwoord: vertoonlokaaltjie
Meervoud van verkleining: vertoonlokaaltjies

Betekenis:
• 'n Vertrek of saal waar goedere uitgestal en ten toon gestel word.

Gebruik:
• 'n Mens kan nie 'n motor aanlyn koop sonder om die handelaar se vertoonlokaal te besoek nie.

Sinoniem:
• uitstalkamer
• vertoonkamer

Vertaling:
Engels: showroom
Nederlands: toonkamer, toonzaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hardeware
Volgende onderwerp: rekenaartoestel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:38:39 MGT 2024