Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » federaal
federaal [boodskap #145135] Wo, 01 Mei 2024 09:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
federaal
Afbreking: fe•de•raal


Byvoeglike naamwoord: federaal
Attributief: federale

Betekenis:
• Van of betreffende 'n federasie.

Gebruik:
• By 'n federale staatsvorm word deelstate deur 'n federale grondwet saamgebind en val hierdie deelstate onder die gesag van 'n federale regering.

Verwant
• federalis
• federalisme
• federalisties
• federasie

Vertaling:
Engels: federal
Nederlands: federaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Oseanië
Volgende onderwerp: gravitasiekrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 21:35:38 MGT 2024