Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » GEDIGTE - KAK
GEDIGTE - KAK [boodskap #18358] Sun, 18 October 1998 00:00 na volgende boodskap
Secret Squirrel  is tans af-lyn  Secret Squirrel
Boodskappe: 34
Geregistreer: January 1998
Karma: 0
Volle Lid
This person seems to be the ringleader of a group of koeksister recipe swapping, potjie kos making, boring ex-NP supporters who have nothing better to do than to post this poetry shit all day long. Once in a while it's OK and a decent piece gets posted but on the whole it's pretty pathetic.

Doing a search on dejanews on this idiot reads about as long as a Third Force hit list.

How infrequently do the boere have anything worthwhile to say ... just the same old boring stuff.

Get a life you lot!!

Squirrel
Re: GEDIGTE - KAK [boodskap #18398 is 'n antwoord op boodskap #18358] Mon, 19 October 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2173
Geregistreer: May 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Secret Squirrel wrote:

>> This person seems to be the ringleader of a group of koeksister recipe
> swapping, potjie kos making, boring ex-NP supporters who have nothing better
> to do than to post this poetry shit all day long. Once in a while it's OK and
> a decent piece gets posted but on the whole it's pretty pathetic.

Ek het nie die oorspronklike pos gesien
nie, ek neem aan weens die algemene
Babelse verwarring wat daar op die oomblik
by ons is, heelwaarskynlik veroorsaak deur
ons nuusverskaffer se onlangse modernisasie
van hulle installasies (sic). Maar ha, ha,
ha, dat die ou Squirrel nou dink ek is 'n
"ex-NP supporter." Dit wys darem dat hierdie
squirrel nie daardie Winnipegse eekhorinkie
is wat ek eenkeer verdink het nie.

Chipmunk
Re: GEDIGTE - KAK [boodskap #18400 is 'n antwoord op boodskap #18358] Mon, 19 October 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Uilsp...  is tans af-lyn  Uilsp...
Boodskappe: 7
Geregistreer: October 1998
Karma: 0
Junior Lid
On 18 Oct 1998 22:43:12 -0000, Secret Squirrel wrote:

> This person seems to be the ringleader of a group of koeksister recipe swapping, potjie kos making, boring ex-NP supporters who have nothing better to do than to post this poetry shit all day long. Once in a while it's OK and a decent piece gets posted but on the whole it's pretty pathetic.
>
> Doing a search on dejanews on this idiot reads about as long as a Third Force hit list.
>
> How infrequently do the boere have anything worthwhile to say ... just the same old boring stuff.
>
> Get a life you lot!!
>
> Squirrel
>
>
Dankie vir jou besonderse intellektuele bydra.
Plaas net dit volgende keer in Afrikaans asseblief. (Net 'n versoek)
Ons kyk uit vir nog sulke besonderse opbouende bydraes.

Groete
Re: GEDIGTE - KAK [boodskap #18403 is 'n antwoord op boodskap #18358] Mon, 19 October 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: January 1998
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina skryf :
> Ek het nie die oorspronklike pos gesien
> nie,

Ek het ook nie die oorspronklike pos nie, Gloudina. Dit lyk vir my dis net
Kanada en België wat probleme ondervind :-).

Hilda.
Re: GEDIGTE - KAK [boodskap #18517 is 'n antwoord op boodskap #18358] Thu, 22 October 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lukas Liebenberg[1]  is tans af-lyn  Lukas Liebenberg[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article , Uilsp...@theglobe.com
says...
>
> On 18 Oct 1998 22:43:12 -0000, Secret Squirrel
> wrote:
>
>> This person seems to be the ringleader of a group of koeksister recipe
swapping, potjie kos making, boring ex-NP supporters who have nothing
better to do
>>
>> Doing a search on dejanews on this idiot reads about as long as a Third Force hit list.
>>
>> How infrequently do the boere have anything worthwhile to say ... just the same old boring stuff.
>>
>> Get a life you lot!!
>>
>> Squirrel
>>
>>
> Dankie vir jou besonderse intellektuele bydra.
> Plaas net dit volgende keer in Afrikaans asseblief. (Net 'n versoek)
> Ons kyk uit vir nog sulke besonderse opbouende bydraes.
>
> Groete

Sal die arme mens tog verstaan wat jy bedoel
Re: GEDIGTE - KAK [boodskap #18625 is 'n antwoord op boodskap #18358] Tue, 27 October 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 18 Oct 1998 22:43:12 -0000, Secret Squirrel wrote:

...klomp twak...

Hy het te veel geel sneeu in Denemarke geeet en nou is hy baie pissed
off. Shame.
Vorige onderwerp: "Seevelde van Bamboes" deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: "Muezzen" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 23:25:06 UTC 2024