Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » allokeer
allokeer [boodskap #145130] Di, 30 April 2024 18:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
allokeer
Afbreking: al•lo•keer


Werkwoord: allokeer
Verlede tyd: het geallokeer

Betekenis:
• Om iets uit te deel of toe te wys.

Gebruik:
• Jy moet 'n deel van jou begroting vir klere en ander noodsaaklikhede allokeer.
• Het jy genoeg tyd vir jou studies geallokeer?

Sinoniem:
• bewillig
• toedeel
• toeken
• toestaan
• toewys
• vergun

Verwant:
• allokasie
• allokering

Vertaling:
Engels: to allocate, distribute
Nederlands: alloceren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rommelbestuur
Volgende onderwerp: vullisterrein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 13:58:16 MGT 2024