rommelbestuur [boodskap #145129] |
Tue, 30 April 2024 18:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rommelbestuur
Afbreking: rom•mel•be•stuur
Samestelling: rommel + bestuur
Selfstandige naamwoord: rommelbestuur
Meervoud: –
Betekenis:
• Die verwydering en hantering van rommel/afval om die impak daarvan op die omgewing teen te werk.
Gebruik:
• Rommelbestuur moet meer aandag kry en daadwerklike pogings is nodig om die huidige situasie te verbeter.
Vertaling:
Engels: rubbish management, litter management
Nederlands: zwerfvuilbeheer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|