eiwithoudend [boodskap #145127] |
Mon, 29 April 2024 15:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eiwithoudend
Afbreking: ei•wit•hou•dend
Samestelling: eiwit + hou + -end
Byvoeglike naamwoord: eiwithoudend
Attributief: eiwithoudende
Betekenis:
• Wat eiwitte (proteïene) bevat.
Gebruik:
• Eiwithoudende gewasse word vir menslike gebruik, as dierevoedsel en as bemesting verbou.
Sinoniem:
• eiwitagtig
• eiwitryk
Vertaling:
Engels: protein containing, proteinaceous
Nederlands: eiwithoudend, eiwitachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|