voetmat [boodskap #145126] |
Mon, 29 April 2024 15:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voetmat
Afbreking: voet•mat
Samestelling: voet + mat
Selfstandige naamwoord: voetmat
Meervoud: voetmatte
Verkleinwoord: voetmatjie
Meervoud van verkleining: voetmatjies
Betekenis:
• 'n Mat om die voete/skoene aan af te vee.
Gebruik:
• Die voetmatjie voor die deur is al deurgetrap.
Sinoniem:
• deurmat
• voetveeg
Vertaling:
Engels: door mat
Nederlands: voetmat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|