Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doopsous
doopsous [boodskap #145117] Wed, 24 April 2024 15:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
doopsous
Afbreking: doop•sous
Samestelling: doop + sous


Selfstandige naamwoord: doopsous
Meervoud: doopsouse
Verkleinwoord: doopsousie
Meervoud van verkleining: doopsousies

Betekenis:
• Geurige sous waarin eetgoed gedoop word.

Gebruik:
• Die koekies word saam met 'n heerlike doopsous bedien.

Sinoniem:
• pekelsous

Afgelei:
• komkommerdoopsous

Vertaling:
Engels: dip, dipping sauce
Nederlands: dipsaus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krekker
Volgende onderwerp: waterski
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 10:44:02 UTC 2024