kasterolie [boodskap #145115] |
Wed, 24 April 2024 14:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kasterolie
Afbreking: kas•ter•o•lie
Selfstandige naamwoord: kasterolie
Meervoud: kasterolies
Betekenis:
• 'n Plantaardige olie wat van die sade van die kasterolieboom (Ricinus communis) gepers word.
Gebruik:
• Kasterolie kan o.a. as 'n purgeermiddel gebruik word.
Sinoniem:
• wonderolie
Afgelei:
• kasterolieboom
• kasteroliepitte
Vertaling:
Engels: castor oil
Nederlands: castorolie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|