Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sinkroniseer
sinkroniseer [boodskap #145108] Wed, 24 April 2024 11:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sinkroniseer
Afbreking: sin•kro•ni•seer


Werkwoord: sinkroniseer
Verlede tyd: het gesinkroniseer

Betekenis:
• Om in tyd te laat saamval.

Gebruik:
• Rekenaars sinkroniseer hulle tyd oor die internet.

Wisselvorm:
• sinchroniseer

Sinoniem:
• gelyksit
• koördineer

Afgelei:
• sinkroniseerder
• sinkronisering

Vertaling:
Engels: to synchronize
Nederlands: synchroniseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belanghebbende
Volgende onderwerp: sinchroniseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 11:08:53 UTC 2024