| kabosjon [boodskap #145102] |
Wo., 24 April 2024 08:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kabosjons
kabosjon
Afbreking: ka•bo•sjon
Selfstandige naamwoord: kabosjon
Meervoud: kabosjons, kabosjonne
Betekenis:
• 'n Edelsteen wat glad gepoleer en nie in fasette geslyp is nie, of die snytegniek wat hiervoor gebruik word.
Gebruik:
• Deursigtige edelstene soos diamante word gewoonlik geslyp, terwyl ondeursigtige edelstene soos saffiere in kabosjons verwerk word.
Wisselvorm:
• cabochon
Vertaling:
Engels: cabochon
Nederlands: cabochon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|