Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vistenk
vistenk [boodskap #145098] Wo, 24 April 2024 07:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18925
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vistenk
Afbreking: vis•tenk
Samestelling: vis + tenk


Selfstandige naamwoord: vistenk
Meervoud: vistenks
Verkleinwoord: vistenkie
Meervoud van verkleining: vistenkies

Betekenis:
• 'n Bak/tenk met water waarin visse aangehou word.

Gebruik:
• Die vistenk moet gereeld skoongemaak word.

Sinoniem:
• akwarium
• visbak

Vertaling:
Engels: fish tank
Nederlands: vissentank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: promiskuïteit
Volgende onderwerp: visbak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 18:52:40 MGT 2024