Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deïnstalleer
deïnstalleer [boodskap #145069] Do, 18 April 2024 12:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deïnstalleer
Afbreking: de•ïn•stal•leer
Samestelling: de- + installeer


Werkwoord: deïnstalleer
Verlede tyd: het gedeïnstalleer

Betekenis:
• Om iets wat geïnstalleer is te verwyder.

Gebruik:
• As jy nie 'n lisensie het nie moet jy die program deïnstalleer.

Afgelei:
• deïnstallasie
• deïnstallering
• deïnstalleerder

Vertaling:
Engels: to uninstall
Nederlands: de-installeren, verwijderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vleierig
Volgende onderwerp: omseil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 22 16:17:28 MGT 2024