slagding [boodskap #145051] |
Tue, 16 April 2024 12:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slagding
Afbreking: slag•ding
Samestelling: slag + ding
Selfstandige naamwoord: slagding
Meervoud: slaggoed
Verkleinwoord: slagdingetjie
Meervoud van verkleining: slagdingetjies
Betekenis:
• Iets wat geslag kan word (soos 'n skaap, bees of vark).
Gebruik:
• Bring elkeen sy slagding hierheen, grootvee of kleinvee, en slag hulle hier sodat die bloed kan uitloop. [1 Samuel 14:34]
Sinoniem:
• slagdier
Vertaling:
Engels: slaughter animal
Nederlands: slachtdier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|