mondhigiënis [boodskap #145050] |
Tue, 16 April 2024 11:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mondhigiënis
Afbreking: mond•hi•gi•ë•nis
Samestelling: mond + higiënis
Selfstandige naamwoord: mondhigiënis
Meervoud: mondhigiëniste
Betekenis:
• Persoon wat in mondhigiëne en voorkomende tandheelkunde spesialiseer.
Gebruik:
• Die mondhigiënis het my tande skoonmaak.
• Kinders behoort op 2- of 3-jarige ouderdom vir die eerste keer 'n mondhigiënis te besoek.
Vertaling:
Engels: oral hygienists
Nederlands: mondhygiënist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|