Roemeens [boodskap #145049] |
Mon, 15 April 2024 16:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Roemeens
Afbreking: Roe•meens
Uitspraak: /ruˈmiə̯ns/
Byvoeglike naamwoord: Roemeens
Attributief: Roemeense
Betekenis:
• Van of betreffende die land Roemenië.
Gebruik:
• Die Roemeense mense is baie vriendelik.
Vertaling:
Engels: Romanian, Rumanian
Nederlands: Roemeens
Selfstandige naamwoord: Roemeens
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Romaanse taal wat hoofsaaklik in Roemenië gepraat word.
Gebruik:
• Ek kan ongelukkig nie Roemeens praat nie.
Verwant:
• Roemeen
• Roemenië
• Roemeniër
Vertaling:
Engels: Romanian, Rumanian
Nederlands: Roemeens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|