determinasie [boodskap #145044] |
Mon, 15 April 2024 08:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
determinasie
Afbreking: de•ter•mi•na•sie
Selfstandige naamwoord: determinasie
Meervoud: determinasies
Betekenis:
• Die handeling van uithou, aanhou en volhou.
• Die handeling van bepaal, vasstel of identifiseer.
Gebruik:
• Jou harde werk, determinasie en volharding is 'n inspirasie vir soveel ander.
• Die determinasie dat die persoon dood is, is reeds gemaak.
Sinoniem:
• beslistheid
• doelgerigtheid
• deursettingsvermoë
• hardkoppigheid
• resolusie
• standvastigheid
• toewyding
• vasberadenheid
• volharding
• wilskrag
• bepaling
• identifisering
• vasstelling
Hiponiem:
• predeterminasie
• selfdeterminasie
Afgelei:
• determinatief
• determineer
• determinisme
• deterministies
Vertaling:
Engels: determination
Nederlands: determinatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|