dagvaarding [boodskap #145041] |
Sun, 14 April 2024 09:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dagvaarding
Afbreking: dag•vaar•ding
Samestelling: dagvaar + -ing
Selfstandige naamwoord: dagvaarding
Meervoud: dagvaardinge, dagvaardings
Betekenis:
• Die handeling van dagvaar. 'n Skriftelike opdrag om voor 'n hof te verskyn.
Gebruik:
• Die balju het 'n dagvaarding op hom beteken.
Sinoniem:
• subpoena
Spelfout:
• dagvaardiging
Vertaling:
Engels: subpoena, summons
Nederlands: dagvaarding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|