Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurry
deurry [boodskap #145039] Sun, 14 April 2024 09:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurry
Afbreking: deur•ry
Samestelling: deur + ry


Werkwoord: ry deur, deurry
Verlede tyd: het deurgery

Betekenis:
• Om van die een kant na die ander kant te ry.
• Om deur te ry onklaar/opgebruik te raak.

Gebruik:
• Ons gaan deur die tonnel ry.
• Ons het ons boude deurgery.

Sinoniem:
• deurgaan
• deurreis

Afgelei:
• deurryhoogte

Vertaling:
Engels: to drive through; to wear out by riding
Nederlands: deurry

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stilhou
Volgende onderwerp: tolgeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 10:49:16 UTC 2024