verkragtingsaak [boodskap #145037] |
Sun, 14 April 2024 08:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verkragtingsaak
Afbreking: ver•krag•ting•saak
Samestelling: verkragting + saak
Selfstandige naamwoord: verkragtingsaak
Meervoud: verkragtingsake
Betekenis:
• 'n Saak van verkragting wat teen iemand aanhangig gemaak is.
Gebruik:
• Die voorval is by die polisie aangemeld en 'n verkragtingsaak is oopgemaak.
Vertaling:
Engels: rape case
Nederlands: verkrachtingszaak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|