hoofslaapkamer [boodskap #145036] |
Sun, 14 April 2024 08:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoofslaapkamer
Afbreking: hoof•slaap•ka•mer
Samestelling: hoof + slaapkamer
Selfstandige naamwoord: hoofslaapkamer
Meervoud: hoofslaapkamers
Verkleinwoord: hoofslaapkamertjie
Meervoud van verkleining: hoofslaapkamertjies
Betekenis:
• Die grootste en bes toegeruste slaapkamer.
Gebruik:
• Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Afkorting:
• h.slaapk.
Vertaling:
Engels: master bedroom
Nederlands: hoofdslaapkamer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|