Hebreër [boodskap #145035] |
Sun, 14 April 2024 08:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hebreër
Afbreking: He•bre•ër
Uitspraak: /ɦiˈbriːjər/
Selfstandige naamwoord: Hebreër
Meervoud: Hebreërs
Betekenis:
• Lid van 'n Semitiese volk wat van Abraham, Isak en Jakob afstam.
Gebruik:
• Ek is 'n Hebreër, en ek vrees die Here, die God van die hemel, wat die see en die droë land gemaak het. [Jona 1:9]
Sinoniem:
• Jood
• Israeli
• Israeliet
Verwant:
• Hebreeus
Vertaling:
Engels: Hebrew
Nederlands: Hebreeër
Venda: Muhevheru
Xhosa: umHebhere
Zoeloe: umHebheru
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|