vlagkunde [boodskap #145023] |
Fri, 12 April 2024 19:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vlagkunde
Afbreking: vlag•kun•de
Samestelling: vlag + kunde
Selfstandige naamwoord: vlagkunde
Meervoud: –
Betekenis:
• Die studie van vlae.
Gebruik:
• In die vlagkunde word daar selde tussen goud en geel onderskei.
Sinoniem:
• banistiek
• vexillologie
Vertaling:
Engels: vexillology
Nederlands: vlaggenkunde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|