oorboord [boodskap #145022] |
Fri, 12 April 2024 18:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorboord
Afbreking: oor•boord
Samestelling: oor + boord
Bywoord: oorboord
Betekenis:
• Uit 'n boot uit, in die water in.
• Wat te ver gaan; buitensporig of verregaande is.
Gebruik:
• Die verstekeling is oorboord gegooi. Man oorboord!
• Sy het heeltemal oorboord gegaan met die reëlings.
Spreekwoord:
• Gooi dit oorboord. [Iets laat vaar; prys te gee.]
Antoniem:
• aan boord
Vertaling:
Engels: overboard
Nederlands: overboord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|