regshulp [boodskap #145019] |
Fri, 12 April 2024 17:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regshulp
Afbreking: regs•hulp
Samestelling: reg + -s- + hulp
Selfstandige naamwoord: regshulp
Meervoud: –
Betekenis:
• Die hulp van 'n regsgeleerde.
Gebruik:
• Die beskuldigde het aangedui dat hy om regshulp aansoek wil doen.
Sinoniem:
• regsbystand
Afgelei:
• regshulpaangeleentheid
• regshulpbeampte
• regshulpburo
• regshulpfonds
• regshulpgeval
• regshulphandleiding
• regshulpkantoor
• regshulpkliniek
• regshulporganisasie
• regshulpprogram
• regshulpraad
• regshulpsentrum
Vertaling:
Engels: legal aid, legal assistance
Nederlands: rechtshulp, rechtsbijstand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|