mandateer [boodskap #145018] |
Fri, 12 April 2024 17:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mandateer
Afbreking: man•da•teer
Werkwoord: mandateer
Verlede tyd: het gemandateer
Betekenis:
• Om 'n mandaat te gee; volmag verleen.
Gebruik:
• Ek doen doodgewoon waarvoor ek betaal en gemandateer is.
Sinoniem:
• volmagtig
Verwant:
• mandaat
• mandator
• mandataris
• mandatering
Vertaling:
Engels: to mandate, authorize
Nederlands: mandateren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|