Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanvra
aanvra [boodskap #145017] Fri, 12 April 2024 16:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanvra
Afbreking: aan•vra
Samestelling: aan + vra


Werkwoord: vra aan, aanvra
Verlede tyd: het aangevra

Betekenis:
• Om iets te versoek (meestal formeel).

Gebruik:
Vra eers 'n kwotasie aan.
• Die doodstraf is aangevra, maar dit is na lewenslange gevangenisstraf versag.

Sinoniem:
• eis
• gelas
• vereis
• versoek

Afgelei:
• aanvraag
• aanvraer

Vertaling:
Engels: to request, apply for
Nederlands: aanvragen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omslaan
Volgende onderwerp: mandateer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 11:11:14 UTC 2024