Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omslaan
omslaan [boodskap #145016] Fri, 12 April 2024 10:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omslaan
Afbreking: om•slaan
Samestelling: om + slaan


Werkwoord: slaan om, omslaan
Verlede tyd: het omgeslaan

Betekenis:
• Om om te gooi, of om te draai (sodat dit was bo was nou onder is).

Gebruik:
Slaan my om met 'n pap snoek.
• Die boot het omgeslaan.

Spreekwoord:
• 'n Nuwe blaadjie omslaan. [Om weer te begin met die voorneme om beter te doen.]

Sinoniem:
• kantel
• neerslaan
• neervel
• omdraai
• omgooi
• omtuimel
• omval
• platslaan

Afgelei:
• omslaankraag

Vertaling:
Engels: to flip, turn over, knock over
Nederlands: omslaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: intermediêr
Volgende onderwerp: aanvra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 10:30:20 UTC 2024