Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarsonder
waarsonder [boodskap #145008] Thu, 11 April 2024 18:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
waarsonder
Afbreking: waar•son•der
Samestelling: waar + sonder


Bywoord: waarsonder

Betekenis:
• Sonder dit wat genoem is.

Gebruik:
• Asem is iets waarsonder 'n mens nie kan lewe nie.

Vertaling:
Engels: without which, without what
Nederlands: waarzonder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slym
Volgende onderwerp: skoolbywoning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 10:33:26 UTC 2024