Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slym
slym [boodskap #145007] Thu, 11 April 2024 17:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
slym
Afbreking: slym


Selfstandige naamwoord: slym
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Dik, glibberige, klewerige afskeiding.
• 'n Groen groeisel op stilstaande water; slyk.

Gebruik:
• Die pasiënt het 'n bol slym uitgehoes.
• Die dam se oppervlak is met slym bedek.

Sinoniem:
• fleim
• mukus
• slyk
• snot

Hiponiem:
• maagslym
• neusslym
• paddaslym

Afgelei:
• slymafdrywend
• slymafskeidend
• slymafskeiding
• slymagtig
• slymberoerte
• slymbeurs
• slymdiertjie
• slymerig
• slymhoes
• slymklier
• slymkoors
• slymoplossend
• slymspoegend
• slymswam
• slymverdrywend
• slymvis
• slymvlies

Vertaling:
Engels: slime, phlegm, mucus
Nederlands: slijm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pasgebore
Volgende onderwerp: waarsonder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 11:14:11 UTC 2024