veroordeling [boodskap #145003] |
Wo, 10 April 2024 19:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veroordeling
Afbreking: ver•oor•de•ling
Samestelling: veroordeel + -ing
Selfstandige naamwoord: veroordeling
Meervoud: veroordelinge, veroordelings
Betekenis:
• 'n Uitspraak waartydens iemand veroordeel of gevonnis word.
• 'n Skerp afkeuring van iets.
Gebruik:
• Die man het 'n vorige veroordeling vir strafbare manslag nadat sy meisie aan aanranding dood is.
• Ek volstaan by my veroordeling van die studente se swak gedrag.
Sinoniem:
• teregwysing
• verdoemenis
• vonnis
• afkeuring
• afwysing
• verwerping
Afgelei:
• selfveroordeling
• terdoodveroordeling
Vertaling:
Engels: sentence, conviction; disapproval, condemnation
Nederlands: veroordeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|