bloedvlek [boodskap #145002] |
Wed, 10 April 2024 19:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bloedvlek
Afbreking: bloed•vlek
Samestelling: bloed + vlek
Selfstandige naamwoord: bloedvlek
Meervoud: bloedvlekke
Verkleinwoord: bloedvlekkie
Meervoud van verkleining: bloedvlekkies
Betekenis:
• 'n Vlek wat deur bloed veroorsaak is.
Gebruik:
• Die polisie het met hulle ondersoek op 'n bloedvlek en 'n bebloede byl afgekom.
Sinoniem:
• bloedkol
Vertaling:
Engels: blood stain
Nederlands: bloedvlek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|