nuusberig [boodskap #144996] |
Wed, 10 April 2024 17:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nuusberig
Afbreking: nuus•be•rig
Samestelling: nuus + berig
Selfstandige naamwoord: nuusberig
Meervoud: nuusberigte
Verkleinwoord: nuusberiggie
Meervoud van verkleining: nuusberiggies
Betekenis:
• Nuuswaardige inligting wat deur die media gekommunikeer word.
Gebruik:
• CNN het 'n nuusberig oor die plaasmoorde in Suid-Afrika uitgesaai.
Sinoniem:
• persberig
Vertaling:
Engels: news report, news article
Nederlands: nieuwsbericht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|