dwelmtoets [boodskap #144992] |
Tue, 09 April 2024 20:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dwelmtoets
Afbreking: dwelm•toets
Samestelling: dwelm + toets
Selfstandige naamwoord: dwelmtoets
Meervoud: dwelmtoetse
Verkleinwoord: dwelmtoetsie
Meervoud van verkleining: dwelmtoetsies
Betekenis:
• 'n Toets om vas te stel of iemand dwelms gebruik.
Gebruik:
• Indien 'n leerder ook op die tweede dwelmtoets positief toets, sal hy/sy geskors word.
Vertaling:
Engels: drug test
Nederlands: drugstest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|