Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veluitslag
veluitslag [boodskap #144991] Di, 09 April 2024 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die veluitslag van 'n man wat waterpokkies het.
Die veluitslag van 'n man wat waterpokkies het.
veluitslag
Afbreking: vel•uit•slag
Samestelling: vel + uitslag


Selfstandige naamwoord: veluitslag
Meervoud: veluitslae

Betekenis:
• Uitslag op die vel in die vorm van blasies, puisies, knoppies of geswollenheid wat dikwels jeuk of brand.

Gebruik:
• Die veluitslag is meestal die eerste aanduiding dat 'n kind Duitse masels het.

Sinoniem:
• huidontsteking
• huiduitslag

Vertaling:
Engels: skin rash, skin eruption
Nederlands: huiduitslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kristal
Volgende onderwerp: dwelmtoets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 05:08:24 MGT 2024