arbitrasie [boodskap #144983] |
Mon, 08 April 2024 10:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
arbitrasie
Afbreking: ar•bi•tra•sie
Selfstandige naamwoord: arbitrasie
Meervoud: arbitrasies
Betekenis:
• 'n Metode waar 'n neutrale derdeparty help om geskille tussen partye buite die hof te skik.
Gebruik:
• Indien die werkgewer nie vir arbitrasie opdaag nie, sal die proses in sy afwesigheid voortgaan.
Sinoniem:
• bedinging
• bemiddeling
• konsultasie
• onderhandeling
• tussenkoms
Afgelei:
• arbitrasiebevel
• arbeidsgeskil
• arbitrasiehof
• arbitrasieproses
• arbitrasiewet
Verwant:
• arbiter
Vertaling:
Engels: arbitration
Nederlands: arbitratie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|