afbeelding [boodskap #144976] |
Sat, 06 April 2024 11:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afbeelding
Afbreking: af•beel•ding
Samestelling: af + beeld + -ing
Selfstandige naamwoord: afbeelding
Meervoud: afbeeldinge, afbeeldings
Verkleinwoord: afbeeldinkie
Meervoud van verkleining: afbeeldinkies
Betekenis:
• 'n Voorstelling van iets (die handeling of resultaat van afbeeld).
Gebruik:
• Die afbeelding is nie volgens skaal nie.
Sinoniem:
• afbeeldsel
• afskildering
• afskrif
• beeld
• beskildering
• foto
• opname
• skets
• uitbeelding
• tekening
• weergawe
Afgelei:
• afbeeldingnommer
Afkorting:
• afb.
Vertaling:
Engels: image, picture, depiction, figure
Nederlands: afbeelding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|