skermgreep [boodskap #144973] |
Sat, 06 April 2024 11:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skermgreep
Afbreking: skerm•greep
Samestelling: skerm + greep
Selfstandige naamwoord: skermgreep
Meervoud: skermgrepe
Betekenis:
• 'n Afbeelding van iets wat op die skerm van 'n rekenaar, selfoon, ens. verskyn.
Gebruik:
• Kan jy vir my 'n skermgreep van die toepassing stuur?
Sinoniem:
• skermkiekie
• skermskoot
Vertaling:
Engels: screen grab, screen shot
Nederlands: schermafbeelding, schermafdruk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|