verhandel [boodskap #144972] |
Sat, 06 April 2024 08:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verhandel
Afbreking: ver•han•del
Samestelling: ver- + handel
Werkwoord: verhandel
Verlede tyd: het verhandel
Betekenis:
• Om deur handel te dryf iets van eienaar te laat verander.
Gebruik:
• Die rand verhandel teen bykans R20 teenoor die Amerikaanse dollar.
Sinoniem:
• handeldryf
• inruil
• opveil
• smous
• verkoop
• verkwansel
• verpand
• verruil
Afgelei:
• verhandelaar
• verhandelbaar
• verhandeling
Vertaling:
Engels: to trade, negotiate, barter
Nederlands: verhandelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|