Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfoonnommer
selfoonnommer [boodskap #144969] Sat, 06 April 2024 08:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfoonnommer
Afbreking: sel•foon•nom•mer
Samestelling: selfoon + nommer


Selfstandige naamwoord: selfoonnommer
Meervoud: selfoonnommers
Verkleinwoord: selfoonnommertjie
Meervoud van verkleining: selfoonnommertjies

Betekenis:
• Die nommer van 'n sellulêre/ mobiele foon.

Gebruik:
• Jammer, ek gee nie my selfoonnommer vir onbekende mense nie.

Hiperoniem:
• kontaknommer

Vertaling:
Engels: mobile phone number
Nederlands: mobiele telefoonnummer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontaknommer
Volgende onderwerp: edelmetaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:57:54 UTC 2024