Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kontaknommer
kontaknommer [boodskap #144968] Sa, 06 April 2024 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kontaknommer
Afbreking: kon•tak•nom•mer
Samestelling: kontak + nommer


Selfstandige naamwoord: kontaknommer
Meervoud: kontaknommers
Verkleinwoord: kontaknommertjie
Meervoud van verkleining: kontaknommertjies

Betekenis:
• 'n Telefoon- of selfoonnommer waarop iemand gekontak kan word.

Gebruik:
• Los asseblief u naam en kontaknommer sodat ons u kan terugskakel.

Hiponiem:
• selfoonnommer
• telefoonnommer

Vertaling:
Engels: contact number
Nederlands: contactnummer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fotobeskrywing
Volgende onderwerp: selfoonnommer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 22 17:34:58 MGT 2024