Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fotobeskrywing
fotobeskrywing [boodskap #144967] Sat, 06 April 2024 07:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fotobeskrywing
Afbreking: fo•to•be•skry•wing
Samestelling: foto + beskrywing


Selfstandige naamwoord: fotobeskrywing
Meervoud: fotobeskrywings

Betekenis:
• Teks wat 'n foto in woorde beskryf.

Gebruik:
• Wanneer jy foto's instuur, sluit jou naam, van, dorp, kontaknommer en 'n kort fotobeskrywing by jou e-pos in.

Vertaling:
Engels: photo description
Nederlands: fotobeschrijving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doellyn
Volgende onderwerp: kontaknommer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 14:54:31 UTC 2024