ryloper [boodskap #144964] |
Sat, 06 April 2024 07:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ryloper
Afbreking: ry•lo•per
Samestelling: ry + loper, ryloop + -er
Selfstandige naamwoord: ryloper
Meervoud: rylopers
Verkleinwoord: rylopertjie
Meervoud van verkleining: rylopertjies
Betekenis:
• Iemand wat ryloop. Persoon wat ritte by verbygangers bedel.
Gebruik:
• Dit is gevaarlik om 'n onbekende ryloper op te laai wat langs die pad staan en duimgooi.
Sinoniem:
• duimryer
Afgelei:
• rylopery
Vertaling:
Engels: hitchhiker
Nederlands: lifter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|