Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strydig
strydig [boodskap #144962] Fri, 05 April 2024 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
strydig
Afbreking: stry•dig
Samestelling: stryd + -ig


Byvoeglike naamwoord: strydig
Vergrotende trap: strydiger
Oortreffende trap: strydigste
Attributief: strydige
Partitief: strydigs

Betekenis:
• Wat in stryd is; nie ooreenstem nie.

Gebruik:
• Om iemand te dwing om 'n poligraaftoets af te lê is strydig met die grondwet.

Sinoniem:
• botsend
• kontrasterend
• onverenigbaar
• onversoenbaar
• paradoksaal
• teenstellend
• teenstrydig
• weersprekend

Afgelei:
• strydigheid

Vertaling:
Engels: contradictory, conflicting, clashing, inconsistent
Nederlands: strijdig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eetservies
Volgende onderwerp: aansien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 15:01:47 UTC 2024